Huisgenoot

DIE DERICK WAT EK BYSTAAN

OR ’n jaar en ’n half het sy ’n pad saam met hom gestap. Twee keer per week het hy voor haar gesit. ’n Gebroke man. Iemand wat moedig geveg het om sy lewe om te keer. “Hy sou dikwels hier teenoor my op die bank kreun en steun van die pyn. Hy het soms swaar opgestaan ook,” vertel Helena Niedinger, ’n sielkundige en dominee, oor die toestand waarin sy Derick Hougaard, eens een van die land se grootste sportsterre, maar nou ’n stukkende man, voor haar gesien het.

In dié tyd het hulle ’n band van vertroue en steun opgebou terwyl sy hom probeer help het. Sy het “ ’n sielsband” met hom ontwikkel, sê Helena.

Daarom voel sy nou aaklig oor ’n onlangse onderonsie buite die Pretoriase hospitaal waar die voormalige Springbokrugbyspeler opgeneem is en dae lank in ’n geïnduseerde koma was.

Sy wou maar net gaan help, vertel Helena oor haar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot2 min read
Kolskoot Vir ’n cowboy
MET daai skrefiesoë wat onder die rand van ’n breërandhoed uitgluur, en ’n pistool sekuur op sy vyande gerig, kon hy enige skurk in hul broek laat … bewe. As speurder kon hy sonder om eens ’n oomblik te aarsel vir die skelm toesnou: “Go ahead, make m

Related