Weg! Platteland

Die katte gaan ‘Dorp toe’!

Die storie van Nebukatneser is nie sommer enige katstorie nie. Dit is die verhaal van ’n waarlik wilde diertjie se verwoede veggees en haar aanvaarding van ’n lewe saam met mense, en dan die merkwaardige geduld en vindingrykheid van haar aanneemma, Marian van Wyk van Seepunt, Kaapstad, en deesdae ook Plettenbergbaai.

In Platteland se Winter 2017-uitgawe (#15) het Marian vertel hoe sy gedurende ’n haarafspraak met ’n kop vol foeliestroke op die piepklein diertjie afgekom het: Wild soos die nag, toegebou in ’n Seepuntse steeg. Alleen en verskrik, skreeuend honger, omring deur slegs bourommel, vuil water en duisternis.

Marian en haar man, Louis Botma, het nie beplan om die diertjie aan te neem nie. Hulle woon immers op die sewende verdieping van ’n woonstelgebou in die stad en het lankal vrede gemaak met hulle troeteldierelose bestaan – en vir katte het Louis in elke geval nie juis ooghare gehad nie. Buitendien laat wilde katte hulle nie sommer aanneem nie.

Maar ’n paar gelukskote – ’n veearts wat ’n greintjie hoop gesien het, die!”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland2 min read
Klein River Boks Teen Die Grotes
By die jaarlikse Wêreldkaastoekennings, aangebied deur die Britse Guild of Fine Foods, het Klein River se Overberg-kaas ’n goue medalje gewen – een van slegs drie Suid-Afrikaanse kase wat dit kon vermag. Dis die jongste van ’n hele rits pryse vir hie
Weg: Platteland2 min read
In ’n neutedo(r)p
Hoe ver van die grootstad af? Orania lê in die middel van die land: Johannesburg, Pretoria en Port Elizabeth is rofweg 600+km ver en Kaapstad en Durban 850km. Die naaste buurdorpe is Hopetown (42km) en Vanderkloof (49km), maar die meeste Oraniërs ry
Weg: Platteland1 min read
Stilte In Die Bos
– Dalsig, Stellenbosch – Jare gelede toe ek op Stellenbosch gestudeer het, was dit nog ’n ware studentedorp – mense het die hele plek vol gestap en daar was nie al die motors van vandag wat soveel verskriklike verkeersknope veroorsaak nie. Deesdae ka

Related Books & Audiobooks