DIE beelde skok – geboue in puin, gehawende hospitale wat oorloop van die beseerdes, chaos en ellende oral.
Israel se bombardering van Gasa is só intens dat satellietfoto’s wys elke vierkante sentimenter van die gebied is oortrek met ’n laag as wat die grond heeltemal grys verkleur het.
Die oorlog in die Gasastrook oorheers tans die nuus, en dit verdeel ook gemeenskappe en veroorsaak massabetogings oor die hele wêreld.
En toe tree Suid-Afrika toe tot die stryd. ’n Topregspan van ons land het Israel van volksmoord beskuldig en gevra vir internasionale ingryping om ’n onmiddellike einde te maak aan die verwoesting in Gasa.
Twee dae lank was die oë van