Huisgenoot

IRAN BAL SY VUIS TEEN ISRAEL

DIS Saterdagaand agtuur toe die sirenes in Israel begin loei. Mense skarrel bomskuilings toe terwyl die eerste ontploffings gehoor word.

Die volgende vyf ure deurklief missiele en onbemande tuie die naglug. Deur die genade is niemand dood nie.

Tog stuur dit ’n skokgolf deur die wêreld: Dis die eerste regstreekse aanval ooit op Israel deur Iran.

Toe die oorlog tussen Hamas en Israel verlede Oktober uitbreek, was daar kommer dat ander lande ingetrek sou word. Tot ’n mate het dit wel gebeur, want Amerika gee byvoorbeeld geld-en wapenhulp aan Israel, terwyl Hamas deur Iran opgelei en bewapen word.

Die ergste nagmerrie-scenario was dat Israel en Iran mekaar direk pak – en hul bondgenote bysleep. Vir sewe maande

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi