Huisgenoot

GEBID & GESKENK

DIE seuntjie het net oë vir sy pa. Toe Theodore Jantjies by die tafel regskuif om te gesels, strek klein Soul sy armpies na hom toe uit.

Sommerso in die gesels tel hy die krulkoppie in sy arms op, druk hom styf vas en begin hom sus.

Hy was al in baie uiteenlopende rolle op die kassie: die prokureur Xander Meintjies in 7de Laan, die afrigter Jordan James in Getroud met rugby, die apteker Aiden Booysen in Suidooster.

Maar niks kan lekkerder wees as om die rol van pa te vertolk nie.

Al geniet hy sy werk as akteur, is dit lank nie meer sy eerste prioriteit nie. Die akteur se grootste dryfkrag is nou om ’n goeie man te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot1 min read
Restoureer
Dit beteken om iets tot sy oorspronklike toestand te herstel. “Re-” is ’n voorvoegsel wat beteken om iets te herhaal, presies net soos “her-”. En “stauros” kom uit Grieks uit en beteken “paal”. Hoe op dees aarde die twee saam “herstel” beteken, sal n
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related