Huisgenoot

ONS KLEIN HEMEL OP AARDE

‘ONS IS STEEDS GEREELD IN DIE STAD, EN ONS KINDERS KRY DIE BESTE VAN TWEE WÊRELDE. EK DINK MIN GESINNE IS SO BEVOORREG’

DIE mielieland staan groen en geil, dankbaar vir die milde reën van vroeër die dag. ’n Trop beeste, spekvet met hul vel helderblink, wei lui-lui op die uitgestrekte grasheuwels.

Dis hier, duskant die kronkelende Meulrivier naby Warden in die Oos-Vrystaat, waar die sandsteenhuis van die televisie-kragpaar David Louw (36) en Christel van den Bergh (40) is. Net meer as ’n jaar terug het hulle ’n plekkie hier in die paradys kom vind.

“Hierdie plek,” sê David terwyl hy ’n sluk van sy boeretroos vat en verwonderend oor die plaas Claremont kyk. “Hierdie plek is my hart en siel.”

het sowat ’n jaar gelede die eerste keer by die twee hier op hul plaas kom kuier. Dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related