Huisgenoot

Stiaan Bruwer

IN HENRY SE SKOENE

y hoor gereeld by kykers: “Is die swembad skoon?” of “Het jy al vir Lettie gevra om te trou?” Stiaan (29) lag nou lekker daaroor, want hy vertolk al die afgelope twee jaar die rol van die opsigter van Die Swartmarlyne-swemklub, Henry Puddu, in . Stiaan het ook al in die SABC2-telenovelle en die fliek gesig gewys, maar hy reken dis vet pret om Henry te speel. “Ek sien beslis van myself in Henry, en ek hoef nie te diep te delf om die karakter te speel nie. Henry is ’n . As hy nie weet hoe om iets te doen nie, leer hy. Hy is lief vir die mense om hom en sal alles doen om hulle gelukkig te hou,” sê die akteur.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related Books & Audiobooks