Huisgenoot

Kersfees, vonke en vuurwerke

VIES sit Carla haar foon neer en spring so vinnig op, die kram-masjien val en papiere spat oor haar lessenaar.

Hoekom het sy nie net stilgebly soos wat sy gewoonlik doen nie? Hoekom uitblaker sy hét ’n man ontmoet net om haar ma stil te kry?

Nou wil Ma die man sien. Môre met Kersfees.

Dis asof Nick van Deventer, die hoofkarakter in elke liewe droom sedert sy nege maande gelede as sy persoonlike assistent begin werk het, vandag ekstra werk op haar gelaai het.

Almal is al huis toe, behalwe hy en daarom sy. Stapels werk lê nog en wag; waar kry sy iemand om op so kort kennisgewing te nooi?

Hoekom karring haar ma deesdae weer so sy moet trou? Ná vele vervelige, eienaardige, hopelose afsprake met die teenoorgestelde geslag het sy besluit sy gaan nié weer date as die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Huisgenoot
REDAKSIE 021-406-4552 REDAKTEUR Yvonne Beyers NUUSREDAKTEURS Cyril Blackburn, Suzaan Hall EINDREDAKTEUR Hugo Loubser PRODUKSIEREDAKTEUR Marius Visser INHOUDSREDAKTEURS Deon Lamprecht, Johannes de Villiers, Susan Samuel TEKSREDAKTEURS Brenda Pienaar,
Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee

Related