Huisgenoot

Die X-faktor

SY GAAN ’n haas uit ’n hoed moet haal as sy vanjaar wil oorleef, weet Jana. Haar stalletjie op die mark is veronderstel om pret te wees, maar dis eerder ’n bietjie pateties. Sy kort ’n lokaas.

Die wit plastiekhen in die tweedehandswinkel is dalk die ding. Dit lyk tog te oulik, so rond en broeis. ’n Mens sit ’n eier binne-in, en dan kook jy dit in jou mikro. Die hen kos net R10. Jippie. Die eerste maal in weke voel Jana daar is weer hoop vir haar klein besigheid. Sy het ’n depro geslaan ná haar onlangse egskeiding. Dit was so ’n morsige affêre. As sy net daaraan dink, frons sy so erg dat mense dink sy’s die Skeurvallei in Afrika. Die frons is een van die dinge wat haar stalletjie kniehalter, vermoed sy. Bokka, dis haar vriend op die mark, dink ook so, maar hy het raad. “Don’t worry. Be happy. Kry ’n ysbreker. Dan kan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related Books & Audiobooks