Huisgenoot

JA! RING OFTE NIE

WAS dit enige ander paartjie daar op die prentjiemooi strand met sy tropiese waters, sou hy op een knie afgesak het om haar die jawoord te vra.

Maar hy is Erik Holm en die afgelope 15 jaar aan ’n rolstoel gekluister – die oomblik het ’n bietjie anders gelyk.

“Ek het planne gehad om haar onder die water te vra wanneer ons gaan skubaduik, maar die duikinstrukteurs het vir my gelag en gesê: Nee wat, ou kêrel, daai boksie met die ring gaan jy verloor,” sê Erik, wat vinnig aan ’n plan B moes dink.

Op die strand, met ’n bottel vonkelwyn en die ringboksie veilig weggebêre in sy broeksak, wou hy sy “Meisiekind”, die liefdesnaam vir sy meisie van die afgelope vier jaar, vra om met hom te trou.

Maar toe sit die boks in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Bianca Terblanche Oor Harry De Villiers
DIT was nie liefde met die eerste oogopslag nie. Allesbehalwe. Ek het ’n ander ou gedate toe ek vir Harry ontmoet het. Hy was amper 10 jaar ouer as ek. Ek en sy broer was saam op skool op Aliwal-Noord. Ons paaie het in 2015 die eerste keer gekruis. E
Huisgenoot8 min read
Die Klank Van Sy Lewe
ELTON John het in 1987 ’n keeloperasie gehad wat sy stem verander het. Rod Stewart het in 2000 gehoor hy het skildklierkanker en kon nege maande lank nie sing nie. Luciano Pavarotti het groeisels aan sy stembande gekry omdat hy aan die begin van sy l
Huisgenoot4 min read
Hoekom Grom My Maag Soms?
‘WAT dink julle van dié een?” vra Bibi en hou ’n geel top met kolle in die lug. Sy is besig om deur ’n klomp klere te gaan sodat sy kan besluit watter klere sy moet hou en watter klere sy moet uitgooi. “Mal daaroor. Jy lyk baie mooi in geel, so ek di

Related Books & Audiobooks