Huisgenoot

TOE SÊ EK JA – NES MA

JY MOET drié keer kyk voor jy heeltemal besef hoe merkwaardig dit wat hier gebeur in werklikheid is.

Met die eerste oogopslag sien jy ’n troue, taamlik tradisioneel, maar pragtig. Die fraaie blonde bruid glimlag breed op haar spesiale dag. Haar oë vonkel. Tot oor haar ore verlief. Langs haar staan die trotse bruidegom.

Met die tweede kyk kom jy agter hier is iets meer aan die gang – nóg ’n bruid en nóg ’n bruidegom, ’n tweede paartjie, effens ouer. Oukei, dink jy, dis ’n dubbeldoortroue, ’n dubbele skoot liefde sommerso op dieselfde dag in dieselfde venue.

Die derde kyk verklap nie dadelik veel meer nie; jy moet móói luister wat die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related