Huisgenoot

The Hunger Games: The Ballad of Songbirds and Snakes

Hierdie nuwe Hunger Games-fliek speel af dekades vóór Katniss Everdeen die distopiese heerser van Panem, Coriolanus Snow, uitgedaag het.

In The Ballad of Songbirds and Snakes, gegrond op die jeugboek deur Suzanne Collins, is Snow (Tom Blyth) 18 jaar oud en die laaste hoop van ’n eens trotse familie wat in amperse armoede in die ná-oorlogse Capitol woon.

Voor die 10de jaarlikse Hunger Games kry hy die opdrag om ’n mentor te wees vir Lucy Gray Baird (Rachel Zegler). En nadat sy die hele Panem se aandag op haar gevestig het deur in die middel van die Reaping-seremonie te begin sing, reken Snow hy kan dalk die geluk in haar guns laat draai.

VYF DINGE WAT JY OOR DIE FLIEK

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related