Landbouweekblad

Vernielde Karoo herstel ná 25 jaar se liefdevolle sorg

Veldrestourasie

In dele van die Karoo is die verswakking van die veld só erg dat net radikale ingryping dit op ’n manier kan rehabiliteer. Dit kán egter gedoen word, soos ’n grondeienaar van Fraserburg bewys het. Sy metodes is arbeidsintensief en tydsaam, maar hy kry resultate.

Toe Henk en Sarita Louwrens 25 jaar gelede ’n plaas by Fraserburg gekoop het, het hulle dadelik begin om die vloei van reënwater oor die grond en veld stadiger te maak om soveel moontlik daarvan in die grond vas te vang.

Hulle het walletjies van klippe en kontoere van ou motorbande laat pak om die spoed van die water te breek en afloop te beperk. Dit het erosie verminder en help dat water eerder in die veld en grond bly as om weg te loop.

Die water en grond wat net bo die walle versamel, vang ook sade vas sodat plante daar begin vestig het.

Henk beskou homself as ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh

Related