Tuis

Krismis in die Karoo

Vroeg Januarie is altyd interessant by die koffiekarretjie in ons buurt. Die kinders is weer op hok en die ouers ruil vakansiestories uit terwyl ons koffie drink.

Een jong ma sê hulle Kersvakansie was in die Karoo. Haar swaer boer daar iewers en dié jaar wou hulle kampmaak onder ’n staning doringbome op die plaas, en die hele familie moet kom: Al drie die broers en hulle suster uit Nieu-Seeland en hul krose.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis18 min read
Pak Dit Uit!
Antipasto is tradisioneel die eerste gang in ’n formele Italiaanse maal, maar antipasti (meervoud) word ook wyd voorgesit as kuierkos. Dit kan so eenvoudig wees soos ’n bakkie olywe, of so rojaal soos dié proebord. 1 Kouevleis is altyd ’n wenner. Hou
Tuis2 min read
’N STUDIE IN Swart En Wit
WIE WOON HIER? Jan Boeyens en Alta Moggee, en Alta se kinders Isabella (16) en Christian (14), asook vier hondeWAAR Parkwood, Johannesburg GROOTTE 420 m² (stoepe ingesluit) As ’n verfkleur nie vir Alta Moggee werk nie, laat meng sy vir hom oor. Troue
Tuis3 min read
Trek Weg Of Maak Reg!
E-pos jou opknap na kenners@tuis.co.za. WIE WOON HIER? Noeline en Piet MaraisWAAR De Aar-distrik, Noord-KaapGROOTTE 60 m² ’n Ou “bywonershuisie” van oor die 100 jaar oud, met net ’n kombuis en geen aparte vertrekke nie, het Noeline Marais nog altyd g

Related Books & Audiobooks