Kuier

VERLIEF OP ’N CRIMINAL

MY LEWE

Sy het 10 jaar lank getrou op die “liefde van haar lewe” gewag terwyl hy agter tralies ’n vonnis vir moord en roof uitgedien het. Toe, sonder waarskuwing, los hy haar eendag soos ’n warm patat.

Maar dit was ten goede, want nie lank daarna nie, toe ontmoet sy die régte man van haar drome…

Wanneer Jenny Pietersen* (35) terugkyk op die afgelope dekade van haar lewe, besef sy daar is níks wat gebeur wat nie in God se groter plan opgeteken is nie. “Alles gebeur met ’n rede, al dink ons nie altyd só daaraan nie,” sê sy.

Jenny gesels een namiddag met Kuier vanuit die klaskamer waar sy skoolgee.

Sy het haar liefde destyds aan ’n ou skoolvriend beloof – iemand wat in die tjoekie was vir sy betrokkenheid bygetroud met Peter*, ‘n navorsingsvennoot in kriminologie (iemand wat help om moord- en misdaadtendense in die land dop te hou). Jenny en Peter is in Februarie vanjaar getroud.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Zaida Swart, Haidee Muller-Isaacs, Maretha Botes, Enrico Claassen, Chrislyn
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier1 min read
Arendsvlei Toets Jou Kennis
1 In watter jaar het die sepie sy debuut gemaak? 2 Janice is nou die eienaar van Mortlocks, maar aan wie het dit eers behoort? 3 Wie is die pa van Wendy se dogter, Debra? 4 Watter Galant woeker ook agter die skerms as regisseur? 5 Watter veteraanaktr

Related