Huisgenoot

SURETHA SE NUWE LEWE

IN DIE nuwe boek Moord op Pofadder skryf die joernalis en misdaadskrywer Charné Kemp dat Suretha Brits vir haar ’n nuwe lewe begin bou nadat sy in Oktober 2021 tot 25 jaar tronkstraf gevonnis is vir die moord op haar man, Leon Brits.

In die proses, verklap ’n ingeligte bron, het Suretha by die Griekwastad-moordenaar aangeklop om raad. Hy het sy ma, pa en suster in 2012 op hul plaas in die Noord-Kaap vermoor.

Die Noord-Kaap het nes destyds ná die Griekwastadmoorde gegons nadat Leon, die hoteleienaar op Pofadder, se liggaam op 7 Oktober 2020 in die swembad van die Brits-gesinshuis gevind is.

Gou het die gerugte begin

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related