Landbouweekblad

Boere tem bosse en grasvelde

Grieta en haar man, Alfred, het in 1951 op Vaalharts aangekom: sy ’n brose 17 jaar, en hy 29 jaar oud. Alfred het tot in daardie stadium by Windsorton geboer. “Voor die troue het ek vir hom ‘oom’ gesê. Toe word hy ‘liefie’.”

Hulle het 400 pond vir ’n perseel betaal en moes die bome uithaal sodat hulle gewasse kon plant. Alfred het saam met ’n helper die takke gesaag en stompe uitgehaal. Grieta het die takke op ’n hoop gesleep om verbrand te word. Van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh

Related