Huisgenoot

OP DIE LAPPE

HULLE is nie die skurke in die verhaal nie.

Dis nie húlle wat saamgesweer het om ’n lyk in ’n tronksel in te smokkel en dit aan die brand te steek sodat dit sou lyk asof een van die gevangenes verbrand het nie. Nie húlle wat daardie einste misdadiger gehelp het om te ontsnap nie. Nie húlle wat deel was van een van die land se berugste vlugtogte ooit nie.

Tog het Marecia Damons (26) en Daniel Steyn (26) se lewens verander nadat hulle die Thabo Bester-skandaal vroeër vanjaar oopgekrap het. Sy het haar hare af en toe gekleur sodat sy onherkenbaar sou wees, en hy het soms sy vrou gevra of sy enige voorgevoelens het dat iets slegs kan gebeur.

Waar die twee joernaliste van die GroundUp-ondersoekspan vandag in Rondebosch met gesels, lyk hulle

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related