Huisgenoot

MY DUBBELE LEWE

’N JAAR gelede het sy haar lewe in Suid-Afrika opgepak vir ’n nuwe begin saam met haar gesin in Dubai. Maar sy was skaars drie maande in haar nuwe omgewing toe sy ’n vliegtuig Suid-Afrika toe gehaal het om vir agt weke hier aan ’n nuwe reeks te kom skiet.

Toe Trix Vivier (35) saam met haar gesin op die bedrywige Kaapstad-lughawe land, kom die skok: Haar seuntjie se oppasser gaan nie die nodige toestemming kry om die land in te kom nie.

Dit was ’n onmoontlike situasie: Sy moes alleen hier bly om die reeks te skiet, en haar kind groet sodat hy saam met sy oppasser kon terugvlieg Dubai toe.

Dit was hartverskeurend, sê Trix vandag. Sy moes direk van die lughawe in ’n kar spring Wildernis toe, waar die kameras begin, waarin sy die hoofrol vertolk.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related