Huisgenoot

RAAISELS

GROOT BLOKRAAI

NO 2 513

KOMPETISIEVRAAG

Watter klier is ter sprake?

As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot-Blokraaie.

WEN ’N BOEK VAN HUMAN & ROUSSEAU

KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000.

Dié week wen een leser Die VLV-kookboek deur dieVroue-LandbouverenigingvanKaapland(H&R, R420).

Die VLV-kookboek bevat ’n versameling flatervrye resepte saamgestel deur die lede van die Vroue-Landbouvereniging van Kaapland ter viering van hul 90ste bestaansjaar.

Trakteer jou gesin op ou gunstelinge soos lewerkoekies, bobotie en skaapboud in die Toe-afdeling, en geniet weer die liplekker lekkerte van melktert, gemmerkoekies en gemmerbier – om maar net enkeles te noem.

As jou tyd beperk is, wend-afdeling, waar die mikrogolfoond ingespan kan word. Daar is ’n heerlike sjokoladekoek wat in slegs sewe minute gemaak word, asook gesonder geregte soos spinasiegebak, pampoenmuffins en eiervrugslaai.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related