Huisgenoot

RAAISELS

GROOT BLOKRAAI

WEN ’N BOEK VAN QUEILLERIE PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000.

NO 2 520

KOMPETISIEVRAAG

Watter land is ter sprake?

As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot-Blokraaie.

Dié week wen een leser Pirana deur Rudie van Rensburg (Queillerie, R370).

Toe Kassie Kasselman die verdwyning van ’n voormalige kollega begin ondersoek, is dit duidelik dat dit meer as net ’n dwelmverwante verdwyning is. Hoe lyk dit dan of die saak verband hou met die ontvoering wat die werkplek van Kassie se kollega Rooi Els se vrou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Kalligrafie
Korrek. Kállos beteken skoonheid, en graphein beteken om te skryf. Kalligrafie is die kuns van skryf met sierletters. Dis hoe lank die dokument is waarop die amptelike rekord van koning Charles se kroning gedruk is. Die handgeskrewe dokument is vir d
Huisgenoot4 min read
Skietgebede En ’n Plakkaat
TOE ek klein was, het ons radio geluister tot die batterye opgeraak het. In Nyandeni, waar ek grootgeword het, het hulle eers in die 2000’s elektrisiteit begin insit. Dit was soos toorkuns vir ons. Ons het nie eens ’n TV gehad nie. Baie mense het ges
Huisgenoot2 min read
Die Aarde Se ‘Tweede Maan’
DAAR word al baie jare bespiegel dat die Aarde dalk meer as een maan het. Verskeie van die natuurlike satelliete wat naby die Aarde se wentelbaan voorkom, is al voorgestel as moontlike mane, maar nie een is al bevestig nie. Een van die moontlikhede,

Related