Huisgenoot

PASGEBAK,’N NUWE BABA

HOE maak ’n bekende sjef wanneer sy die eerste keer ma word en skaars tyd het vir etes beplan, wat nog te sê vir kook? Sy kies ook maar kortpad in haar eie kombuis – maar op die gesonde, lekker manier.

Want al gun geen nuwe baba vir hul ma ure voor die stoof nie, is die lewe te kort om sleg of ongesond te eet.

Vra maar die TV-sjef Yolani Abrahams.

Nadat Yolani (31), ’n sjef van Ceres, in 2017 as die wenner van se Voorbladgesigkompetisie aangewys is, het sy die kookprogram op SABC2 aangebied en daarna as aanbieder van die verskyn.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related