Huisgenoot

’N TIKKIE HOOP VAN HANNA

IN HAAR somerrok wat haar middel beklemtoon, lyk Hanna Grobler vandag nog net so slank soos in die dae toe sy Kiki in Getroud met rugby gespeel het. ’n Mens sou nooit kon raai dat sy intussen ’n ma van drie geword het nie, en nog minder dat sy dáárdie gevoel ken van ’n ekstra paar kilo’s wat keer dat jy ligvoets deur die lewe gaan.

“Met al my swangerskappe het ek verskriklik baie gewig aangesit, maar ek is gelukkig dat ek dit elke keer afgeskud het,” vertel die 42-jarige aktrise wat nou ná vier jaar terug is op die kassie as die aanbieder van Die groot afskud.

In hierdie kompetisiereeks, nou in sy tweede seisoen op VIA, voer die deelnemers ’n verbete stryd teen die skaal.

Al het so ’n groot afskud Hanna (42) nog altyd gespaar gebly,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related