SARIE KOS

piek FYN

LEES MEER OOR

• FYN se geheim vir volhoubaarheid
• Oes land tot see vir ’n wêreldklas-restaurant
• Volhoubaar kook, die toekoms van kos

“Absoluut nie!” lag sjef-eienaar Peter Tempelhoff (’n oudstudent van die Institute of Culinary Arts op Stellenbosch) op die vraag of hy enigsins gedink het dat FYN die Flor de Cañatoekenning vir volhoubaarheid by The World’s 50 Best Restaurants se glansgeleentheid in Junie 2023 sou wen. FYN was in 2022 nommer 37 op dié wêreldranglys en moes as ’n formaliteit die volhoubaarheidsvraelys in 2023 voltooi.

Die wenner van die gesogte toekenning word aangewys op grond van ’n oudit deur die Sustainable Restaurant Association, wat restaurante beoordeel volgens die drie fokus-areas van hul Food Made Good Standard: voedselbronne, die samelewing en die omgewing.

“Ek het geweet ons is redelik volhoubaar, aangesien Suid-Afrikaanse restaurante oor die algemeen volhoubaar bedryf word. Omdat ons so ver weg van alles is, word omtrent alles plaaslik geproduseer. Alles wat jy in FYN sien, is deur plaaslike vakmanne vervaardig, buiten die delikate

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS7 min read
Presto! Pesto
● ’n Vrou se kragtoer ● Waar kom die naam vandaan?● 6 resepte met pesto Wanneer Kathleen Quillinan met haar klein Fiat 500 deur die verkeer vleg, word sy gereeld begroet deur ’n getoeter. Saam met vriendelik-waaiende hande en uitroepe: “Mal oor jou
SARIE KOS5 min read
KOOKKLAS: Pasta Vir Die Wen
● Maak jou eie pastadeeg● Ravioli vir ’n uithang-okkasie● Boerewors-bolognese Sorg dat jou pot groot genoeg is en ook genoeg water bevat om die pasta te kook. Jy het vier dele water teenoor een deel pasta nodig, dan beweeg die pasta makliker in die
SARIE KOS2 min read
Ons Hou Van
Smeg se ketels en broodroosters is altyd wenners en nou is die immergewilde kombuistoestelle ook beskikbaar in ’n besonderse smaraggroen. Ons is gaande oor die mat emalje-afwerking! Die ketel (1,7 liter) en 2-gleuf-broodrooster (950 watt) kos sowat R

Related Books & Audiobooks