Huisgenoot

DIE KIEM WAT VLEIS VREET

VERBEEL jou jy word lewend opgevreet – stukkie vir stukkie verorber deur iets wat jy nie eens kan sien nie.

“Dit was soos om hierdie been te vat en in brandende kole te sit,” beskryf Lalie Reyneke (56) die pyn wat sy moes verduur.

“En dan vat jy nog kole en gooi dit bo-oor. Dis hoe dit dag en nag gevoel het, sonder ophou.”

Haar nagmerrie het twee jaar gelede begin toe ’n sny aan haar been tot nekrotiserende fassiitis gely het – ’n seldsame siekte wat deur bakterieë veroorsaak word – “vleisvretende” bakterieë.

Terwyl die dodelike infeksie deur haar bloedstroom versprei het, het haar regterbeen eers vol blase geraak. ’n Paar dae later het dit van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related