Huisgenoot

STUKKEND – ’N 2DE KEER

DIT was veronderstel om ’n dag van feesviering te wees – ’n uitstappie om sy meisie op te beur.

Andile Matomela was trots op Saffron Shaw wat so moedig gestry het om weer te leer loop en praat ná die verskriklike paar maande wat sy trotseer het. Sy het in Oktober verlede jaar op 27 ’n beroerte gehad en moes daarna ’n noodoperasie ondergaan waarin ’n deel van haar skedel verwyder is.

Daarna het ’n ingewikkelde prosedure gevolg waar ’n 3D-gedrukte model van die stuk been wat verwyder is in haar kop geplaas is. Dit is gevolg deur omvattende rehabilitasie en terapie om haar te help om weer te leer praat en loop. Dit was ’n berg, maar sy het dit uitgeklim.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related