Kuier

‘EK KAN WEER SMILE’

MY LEWE

Haar ma het vir haar ‘n spesiale treat vir haar 10de verjaardag gereël: ‘n Besoek aan die SPCA om tyd saam met die diere te spandeer. En ‘n foto van Lelitha Jantjies wat ‘n oulike hondjie vashou, sê alles – dié dogtertjie is in haar element met vierpotiges.

“Sy is baie lief vir diere,”sê haar ma, Ahisa Louw (30). En dis glad nie ongewoon nie. Kinders van haar ouderdom is gewoonlik mal oor furry diertjies.

Maar wanneer jy hoor wat met Lelitha gebeur het, is die feit dat sy so gemaklik rondom honde is, eintlik wonderbaarlik.

Dís omdat die gesin se 11 maande oue pitbull, Jordan, Lelitha in Augustus 2022 aangeval het. Sy was só

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou

Related