Huisgenoot

HISTEREKTOMIE – OP NET 17

ELKE gesig – dié van haar klasmaats, onderwysers en ouers – draai hemelwaarts om na haar te kyk. In haar droomrok waai sy glimlaggend terwyl die lugballon stadig met haar grond toe sak.

Dít was hoe sy wou hê die prentjie van haar matriekafskeid moet lyk; dít was haar droom vir vanjaar.

Maar toe ontvou haar laaste skooljaar in ’n heel ander rigting – en nou is dit oor haar siekte dat Elske de Villiers van Meyerton moet uitstyg.

In Januarie vanjaar is kankergewasse aan haar linkereierstok en lewer ontdek. Dokters het aanbeveel sy ondergaan so gou moontlik ’n histerektomie – en dít op net 17.

Hier by haar ouma Elsa Pretorius (63) se huis is Elske se buik vandag geswel. Sy beweeg moeisaam toe sy wys: “Ek het van my naeltjie af tot hier (op haar bikinilyn) steke gekry. Maar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related