’n Vrou staan voor Riaan op die trappie. Hy sien net krulhare en kaal voete. Hy leun teen die voordeur se kosyn vir ekstra ondersteuning en vee die slaap uit sy oë. Moerhel, hoe laat is dit? ’n Whiskypyn klop in sy kop.
“Hallo. Ek is Emilee. Jou buurvrou oorkant die