Huisgenoot

Op goeie voet

DIS byna somer en tyd vir oop skoene en sandale.

Maar ná maande van voete in sokkies, stewels en kouse wegsteek, is die kanse goed dat jou voete nie tans op hul beste vertoon nie. Jou hakke is dalk gebars, jou toonnaels bros, en jou voete droog en skurf. Miskien het jy steeds Moedersdag se pedikuur se kleur op jou toonnaels – iets wat jou selfbewus oor jou voete gaan maak.

Die goeie nuus is daar is genoeg maklike en vinnige dinge wat jy deel van jou daaglikse roetine kan maak sodat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related