Kuier

JOU 10 WAPENS VIR SAKPAS-SKOONHEID

Jy het jou voorgeneem om nie vanjaar jou voorkoms af te skeep nie, maar met ‘n kwart van die jaar reeds agter die rug, het daai voornemens alweer by die voordeur uitgewaai.

Ons almal ken die gevoel: Jy stel ‘n inkopielys op vir die maand, en soos jy vorder besef jy iets gaan moet waai van daai lysie af om die budget te laat klop. En dikwels is dit jou skoonheidsprodukte wat sneuwel vir jou gesin se behoeftes.

Maar dis nooit te laat om ‘n ommeswaai uit daai skoonheidsgroef te maak nie – én jy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou

Related