Huisgenoot

NUWE MODELLE IN VERGETE VERE

OP DIE foto’s lyk dié ouma en oupa soos modelle in ’n katalogus. Die uitrustings is elegant en die twee lyk op hul gemak voor die kamera – so asof hulle lankal net gewoond is aan die heel haute-ste couture.

Chang Wan-ji (86) en sy vrou, Hsu Hsiu-e (87), van Taiwan het die internet in rep en roer.

Die rede?

Dis alles te danke aan ’n paar foto’s wat hul kleinkind, Reef Chang, op Instagram gedeel het.

Daarin verskyn die twee grysaards in allerhande boheemse, deftige en stylvolle uitrustings – en baie van dié klere kom uit die wassery in Taiwan wat hulle

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related