Kuier

VROUE, CHEER VIR VROUE

SIELSKOS MET Ernusta

Daar is mense wat my dalk gaan kruisig virwat ekgaan sê, maar dis mý ervaring: Op die plattelandse dorpie waar ek vandaan kom, weet ek nie wat dit is vir vroue om mekaar heelhartig te ondersteun of opreg vir ander vroue te cheer nie.

“Sy hou haar lekker,“ moes ek altyd hoor, en ek het heeltyd gewonder hóé, en met wát, hou dié plaasmeisie haar “lekker“? Die lokasie se kinders het dan juis ghai gemaak van ons wat van die plaas af kom -

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
KYKNET&KIE DSTV-KANAAL 145
KykNET&kie is ’n verskeidenheidskanaal met outentieke kykgenot vir die hele gesin en eksklusiewe inhoud wat nog nooit vantevore gesien is nie. Moederhart, 13 Junie om 20:00 Kartal trek by die Karamaner kantoorgebou in. Aysun word siek op die boot. Di
Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier2 min read
Die Vlei In Syfers
SING SAAM … “Ek het hoop en ek het drome …” As daai eerste note van die telenovela se temaliedjie halfagt saans van Maandae tot Donderdae losgetrek het, het jy geweet dis Arendsvlei-tyd. Maar ken jy die hele song? Liefde en leed Mense sê die lewe is

Related