Kuier

WEES JOU EIE QUEEN BEE

k weet nie of dit in ander gemeenskappe ook só is nie, maar in die bruin gemeenskap het ons vroue mos ’n reputasie dat ons niks daarvan dink om mekaar af te kraak en af te breek nie. Daar is dikwels ’n onverklaarbare en onderdrukte jaloesie teenoor veral ander suksesvolle vroue en dit word graag beweer dat hierdie tipe vrou “haar lekker, kwaai of hoogmoedig hou”. En mens, as dit die dag sleg gaan met haar, is daar diegene wat hulle omtrent verlekker in haar verdriet.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 167 asbes aanwend apostel bandana bewus bloekom chevron dekaan defek engelvis elektries fakkel feodaal genetika glans hersenskim hokkie integrasie intap jonk janfiskaal kalk kapoet kompas landelik leuen minstens moltrein myner natuur Newton oopst
Kuier1 min read
Oplossings
STER-BLOKRAAI NR. 230 VRAAG: Dié Amerikaanse sangeres se aanhangers word die “Little Monsters” genoem. Wat is haar doopnaam? Marlene Drotschie, Bellville FOTOBLOKRAAI NR. 308 VRAAG: Dié joernalis en Carte Blanche-aanbieder is laas jaar oorlede. Heste
Kuier5 min read
Daai Stemmetjie In Jou Kop…
Skuldgevoelens en moederskap gaan vir talle ma's hand aan hand, soos nappies en melkbottels. Op die vooraand van Moedersdag het Kuier aangeklop by ‘n paar ma's en ‘n sielkundige oor die verskynsel van mom guilt – daai knaende gevoel wat jou beetpak a

Related