Wittebrood-hoofstad van die wêreld
is een van die mees romantiese plekke op aarde en ’n mens kom gou agter hoekom miljoene mense elke jaar op die Niagarawaterval verlief raak. Die waterval maak deel uit van sowel die Amerikaanse deelstaat New, wat ’n natuurlike grens tussen die twee lande vorm. Die omgewing bied asemrowende stedelike en natuurlike uitsigte. Die Niagara-waterval bestaan eintlik uit drie valle: die Kanadese Horseshoe Falls, die American Falls en die Bridal Veil Falls.