SNYDEND
Man: Skat, ek het ’n glas in die kombuis gebreek.
Vrou: Dis oukei, ek kom met die besem.
Man: Dit is nie ’n noodgeval nie, jy kan maar te voet kom.
JOHANNA RADEMEYER
WANT DIS UI(T)
Die getroude vrou kry op ’n dag ’n WhatsApp-boodskap van haar skelmpie wat haar inlig dis nou verby