Hoekom is alles in vandag se lewe so 'n gejaag? Ure se gejaag in verkeer, by die werk om deadlines te haal, by die huis, want die kos moet klaar, die kinders moet in die bad kom, ons moet weer bietjie regtrek om vroeg in die bed te kom (wat ook nié so vroeg is as ons klaar is met alles nie), want móre begin dié rat race net weer van voor af…
Hoeveel keer 'n week gee jy jouself 'n tap op die skouer en sê"well