Kuier

LLOYISO SE SEISOEN

Hy was al daaraan gewoond om vanweë sy voornaam met die sanger Loyiso Bala verwar te word, maar nou oortref sy eie sterstatus selfs dié van sy bekende naamgenoot. Trouens, deesdae sing hy sommer nét onder sy voornaam en staan hy tot in Amerika bekend net as Lloyiso.

Lloyiso (24) boul mense uit met sy sangtalent en hy is in dieselfde klas van groot musieksterre soos Calum Scott, Lewis Capaldi en Giveon, wie se musiek net so sielvol is. Oorsese YouTubers maak"reaction video's"op sy musiek, en a sytreffer"Speak"is onlangs gebruik in die Amerikaanse TV-reeks All American. Dan is "lndlovu" sy liedjie met DJ Zinhle, ook al 4,8 miljoen keer op YouTube gekyk!

Vier jaar gelede het dié jong sanger nog 'n kamer in Johannesburg met sy oom gedeel, maar verlede jaar was sy naamPeltz se spogtroue in Palm Springs, Florida, gesing het. Dié glanspaar het hom self genooi om te sing by hul huweliksonthaal, waar die tenniskampioen Serena Williams, die TV-sjef Gordon Ramsay en die -aktrise Eva Longoria gaste was.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat
Kuier2 min read
Leer Jy Jou Kind Slegte Finansiële Gewoontes?
Wat kinders reeds vroeg oor finansies leer, kan lewenslange gewoontes vorm. Lê dus ’n goeie grondslag. “Uit my werk met kinders van verskillende ouderdomme en agtergronde is dit duidelik ouers leer hulle soms swak geldgewoontes,” sê Eunice Sibiya, ’n
Kuier4 min read
Haar Oog Op Die Kroon
Deelnemers aan die Mej. SuidAfrika-kompetisie het deur die jare met hul verskillende voorkomste, ouderdomme en persoonlikhede ingeskryf. Maar een ding het hulle feitlik almal gemeen gehad: Hulle kon moeiteloos in swemdrag en aandrokke op die verhoog

Related