Huisgenoot

STER VIR DIE BECKHAMS

HY WAS al daaraan gewoond om vanweë sy voornaam met die sanger Lloyiso Bala verwar te word, maar nou oortref sy eie sterstatus selfs dié van sy bekende naamgenoot.

Trouens, deesdae sing hy sommer nét onder sy voornaam en staan hy tot in Amerika bekend net as Lloyiso.

Drie jaar gelede het die jong sanger nog ’n kamer in Johannesburg met sy oom gedeel, maar onlangs het hy opgetree by Brooklyn Beckham en Nicola Peltz se spogtroue in Palm Springs, Florida. Die glanspaar het hom self genooi om te sing by hul huweliksonthaal, waar die tenniskampioen Serena Williams, die TV-sjef Gordon Ramsay en die aktrise Eva Longoria onder die gaste getel het.

En die feit dat hy gekies

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related