30 JAAR LATER
Hy was as ’n jong kannetjie al lief vir sing – soveel dat sy eerste album, Die hemel, die lig gesien het toe hy 11 jaar oud was.
Vandag, 30 jaar later, spog die sanger Ruhan du Toit dat hy steeds ’n spesiale bandopname het waar hy as jong seun saam met sy pa, Johan, die liedjie “Transkaroo” sing.
Ruhan vier sy drie volg op van 2020.