FokusVEE
Einde April vanjaar het LB5X, ook bekend as Legacy, ’n Borankoei van Radie Loubser en Zippo Lamprecht van Dewetsdorp se Umoja-stoetery haar 20ste verjaardag gevier. Volgens Logix se data was sy toe die oudste produserende Boran-koei in Suid-Afrika. Daar is nog drie ander Borankoeie wat