Huisgenoot

’N MUUUSA TALENT

HY HET oornag roem verwerf toe ál vier beoordelaars van Britain’s Got Talent (BGT) hom na die eindronde van die talentprogram deurgesit het nadat hy moeiteloos en perfek op maat van die musiek oor die verhoog gegly het.

Musa Motha het sy plek in die geskiedenisboeke oopgedans toe Simon Cowell, Amanda Holden, Alesha Dixon en Bruno Tonioli saamgespan het om die eerste keer as groep hul goue knoppie te druk en hom na hul volgende ronde deur te sit.

Maar dit was nie net sy elegante spronge en asemrowende draaie wat die beoordelaars geroer het nie – dit was ook sy inspirerende verhaal wat hulle in trane gehad en gehelp het dat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot2 min read
Kolskoot Vir ’n cowboy
MET daai skrefiesoë wat onder die rand van ’n breërandhoed uitgluur, en ’n pistool sekuur op sy vyande gerig, kon hy enige skurk in hul broek laat … bewe. As speurder kon hy sonder om eens ’n oomblik te aarsel vir die skelm toesnou: “Go ahead, make m

Related