Huisgenoot

WELKOM, ONS SUPERSTER!

HY IS vandag een van ’n uitgesoekte groepie supersterre in die balletwêreld en het al op wêreldverhoë klassieke rolle gedans, soos dié van Siegfried in Swanemeer en die Blou Voël in Die skone slaap ster. Maar net 12 jaar tevore was Siphesihle November nog ’n onbekende pikkie met sterre in sy oë in ’n township buite Montagu.

Siphe was net 11 jaar oud toe weldoeners hom gehelp het om in Kanada ballet te gaan studeer, en in die jare wat gevolg het, het hy hom opgewerk tot die indrukwekkende posisie van primo ballerino (meesterdanser) in die National Ballet of Canada.

Nou onlangs kon Suid-Afrikaners weer sy suksesverhaal vier toe hulle die eerste keer ’n geleentheid gehad het om te gaan kyk hoe Siphe hier in dans – sy eerste optrede in Suid-Afrika sedert hy ’n wêreldster geword het.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related Books & Audiobooks