Huisgenoot

Dokumentêre kykgenot

ROSEMARY’S HITLIST

DIE WARE GEBEURE

Wat die voormalige polisielid Nomia Rosemary Ndlovu gedoen het, het die land geskok.

Sy het tussen 2012 en 2018 sluipmoorde op haar kêrel, Yingwani Maurice Mabasa, en vyf familielede laat uitvoer sodat sy kon voordeel trek uit hul lewens-en begrafnispolisse. Só het sy R1,4 miljoen bekom.

Sy is in November 2021 tot lewenslange tronkstraf vir elk van die moorde gevonnis.

Regter Ramarumo Monama het in die moordverhoor opgemerk dat Suid-Afrika geïnteresseerd is in die saak omdat daar in die laaste dekades nog nie so ’n saak soos dié was nie.

OOR DIE DOKKIE

Die reeks word vervaardig deur dieselfde span Die vierdelige dokumentêre reeks beweeg tussen New Forest Village in Bushbuckridge, Mpumalanga, waar Ndlovu grootgeword het, en Tembisa, waar sy gewerk het.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related