Kuier

HELP!S-S-S-SLANG!

AKTUEEL

Dis asof jy deesdae nie sosiale media of ’n nuuswebwerf kan oopmaak sonder om ’n storie raak te scroll van iemand wat êrens in die land deur een of ander giftige slang gepik is nie.

Die 62-jarige Michelle Botha, ma van die oud-sokkerspeler Ryan Botha, het in Maart by die dood omgedraai nadat sy drie keer deur ’n swart mamba in haar huis in Ballito, noord van Durban, gepik is en daar nie onmiddellik die korrekte hoeveelheid teengif beskikbaar was nie.

Daar word die afgelope paar maande al gewaarsku oor ’n moontlik dreigende ramp weens ’n tekort aan slangteengif.

Tog sê die nasionale gesondheidslaboratoriumdiens (NHLS) daar is geen rede tot paniek nie. Selfs met 27 kenners in die behandeling van slangbyte wat onlangs ’n ope brief aan dr. Joe Phaahla, die gesondheidsminister, gestuur het waarin hulle

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Dié Klein Kaapse DJ Is ’n Hit!
Klein, maar beslis getryn! Dís die eerste gedagte wat by jou opkom wanneer jy na Sophia Petersen se remixes luister. Jy kan nie anders as om jou voete ritmies op die maat van die musiek te begin beweeg nie en voor jy besef, dans jy al ’n hele uur om
Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i
Kuier4 min read
Die Beste Baddies
Wendy Newman/ Ingrid van Schalkwyk (Rehane Abrahams) Niemand het kykers al so warm onder die kraag gehad soos Wendy Newman nie. Sy het omtrent ander TV-feekse soos engeltjies laat lyk! Wendy, met haar hoë hakke, lang naels en magdom pruike, was seker

Related