Huisgenoot

As jy ’n slang gewaar…

VRA iemand hoe hulle oor slange voel, en die kans is goed die persoon kry ’n koue rilling en laat hoor: Nee wat, ek hou verby, dankie!

Maar mense se vrees vir slange is hoofsaaklik weens onkunde, sê Johan Marais, ’n slangkenner, skrywer en direkteur van die slangbyt-instituut van Afrika (ASI)

“Dit is ook veroorsaak deur al die mites wat van generasie tot generasie oorvertel word. Eugène Marais het in die 1900’s baie oor slange geskryf, goed wat myns insiens grootliks onsin was en mense baie bang gemaak het,” sê hy.

Net 20 slangsoorte is dodelik uit die meer as 170 slangsoorte wat in Suider-Afrika voorkom, sê Johan. Van dié spesies is 73 nie eens giftig nie, hoewel hulle kan byt.

Met die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Spele In Syfers
Soveel etes sal daagliks in die Olimpiese dorp bedien word. Die aantal lande wat sal deelneem, insluitend die IOK se vlugtelingespan. Soveel ton CO₂ sal deur die Olimpiese Spele in Parys gegenereer word. Die organiseerders noem dit die groenste Spele
Huisgenoot2 min read
Wat Jy Moet Weet Oor Gedwonge Of Vroeë Aftrede
1 Is ek kragtens die wet verplig om op ’n sekere ouderdom af te tree? Nee. Die neiging is tussen 60 en 65, maar geen Suid-Afrikaanse wet skryf dit voor nie. Jy kan werk so lank as wat jy wil, of as wat jou dienskontrak bepaal. Werkgewers mag nie teen
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related Books & Audiobooks