Landbouweekblad

Somer = Slange

Ons almal het al gehoor dat jy moet stilstaan en “vries” die oomblik dat jy ’n slang sien. Maar Johan Marais van die African Snakebite Institute (ASI) sê dit is bog.

“Die beste is om onmiddellik ten minste vyf tree pad te gee. Niemand wil stilstaan voor ’n 3,5 m lange swartmamba nie. Daar is baie stories, maar die waarheid is as jy minstens vyf tree weg is, is jy buite die slang se reikafstand en 100% veilig.”

Hy sê ook dat die meeste mense wat deur slange gebyt word, gebyt word wanneer hulle per ongeluk op die slang trap. En daar is ook baie gevalle waar mense gebyt word wanneer hulle probeer om ’n slang te vang of dood te maak. “Ek het al soveel badkamers en mure gesien wat opgeneuk is omdat iemand die slang

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related Books & Audiobooks