SEDERT Landbou.com in Maart vanjaar berig het oor ’n ernstige tekort aan teengif vir die behandeling van slangbyte, lyk sake steeds beroerd.
“Die afgelope vyf maande sukkel ons verskriklik om teengif in die hande te kry. Daar is net nooit voorraad beskikbaar vir bestelling