Huisgenoot

HOE LEER ’N MENS WEER VERTROU?

SY ONTHOU die presiese oomblik. Sy was besig om haar maandelikse rekeninge te betaal toe dit gebeur.

“Ek het op sy selfoon gesoek na iets wat met ons geldsake te doen het toe ek boodskappe van ’n ander vrou vind,” vertel Tershia Cloete* (35).

Sy sal die gevoel nooit vergeet nie.

“Ek het verder gelees en besef dit gaan al twee jaar so aan. Ek was stomgeslaan.”

Sy het haar man gekonfronteer en hy het erken dis waar – hy het ’n affair gehad.

“Dit het gevoel soos ’n vuishou in die maag. My hart was flenters. Ek het sy liefde vir my bevraagteken.”

Tershia en haar man was sewe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related