OU NUUS
Gert: “Ek hoor hulle het ’n masjien ontwerp wat kan vasstel of ’n mens jok of nie.”
Jan: “Ag, dis niks. Ek is al jare lank met een getroud!”
JOHAN H, GONUBIE
GENERASIEGAPING
Die kleindogter uit die stad kom kuier by haar ouma op die plaas vir die skoolvakansie. Om